Welcome to Korkom, Your are here >>  News Listings

Latest News

Archived News

Below are the latest available new articles. They may change in the near future, so please
stay updated. To read more click on the desired article.

Uie Werkgroep - Vlugskrif

16 April, 2010

Die Dagbestuur het besluit om opnuut te kyk na die funksionering van die Uie Werkgroep.  Ons wil strategies organiseer om binne bepaalde beperkinge (proefwerk wat nie noodwendig statisties is, produsent betrokkenheid, die tydsfaktor en projek befondsing) 'n diens te lewer wat aan ons produsente 'n wesenlike verskil sal maak.

 Download PDF   Read More

KORKOM produsente en agente inligtingsdag

24 February, 2010

Dr Johan van Deventer van Freshmark is oortuig dat sekere fasette van die varsprodukmark aansienlik verander het die afgelope jare. Een hiervan is bemarking. Hy meen dat dit noodsaaklik is vir pordusente om dieselfde moeite met hul bemarking te doen as met hul produksie. Daarteenoor is hy ook van mening dat sekere fasette onveranderd gebly het oor die jare. Sommige hiervan is integriteit en eerlikheid, die bou van verhoudings, dienslewering en die kwaliteit van produkte. Volgens hom is voedselveiligheid, verskeidenheid, varsheid en gerief belangrike faktore vir verbruikers.
 

 Download PDF   Read More

KORKOM Produsente & Agente Inligtingsdag

20 January, 2010

Altesaam 112 rolspelers in die aartappels- en uie bedrywe het die Inligtingsdag van KORKOM op 20 Januarie 2010 bygewoon.  Peter Matthews van Kaapstad Mark, het tydens die geleentheid die produsente bedank vir hul ondersteuning aan die mark en elkeen teenwoordig die versekering gegeee dat dit vir Kaapstad Mark ‘n voorreg is om met die produsente uit die Ceres gebied besigheid te doen.

 Download PDF   Read More

Korkom Ceres sokker

00 N/A, 0000

Teen die agtergrond van die Internasionale Jaar van die Aartappel, is 'n sokkertoernooi vir die verskillende plaaswerkerspanne in die Ceres area gehou. Benewens sokkerballe vir elke span, is aantreklike pryse vir die wenners en die vooruitsig van verdere sokkerafrigting op die spel geplaas. Altesaam 48 spanne het aan die kompetisie deelgeneem en bo en behalwe normale sokkerreëls, is streng gedragskodes en ander reëls toegepas en afgedwing. Ayanda Jack het 'n sleutelrol in die organisasie van hierdie sokkertoernooi gespeel.

 Download PDF   Read More

Korkom Trustee training

00 N/A, 0000

The programme started off with a team building weekend where the trustees identified their weaknesses and strengths, learned from each other and generated enthusiasm for an otherwise daunting task. The team building was followed by three day sessions where they focussed on financial literacy, more complicated calculations and discussing the realities of shareholding. They confronted the reality that many empowerment projects fail and were provided with guidelines that would enable them to avoid making similar mistakes.

 Download PDF   Read More

Korkom Langwyde Werknemers Trust

00 N/A, 0000

Die droom en leuse van Langrivier boerdery is: "Om in afhanklikheid van ons Skepper, entoesiasies, hoë gehalte, markgerigte produkte te verbou met mense wat die geleentheid het om hulle volle potensiaal te ontwikkel binne 'n goedbewaarde omgewing."

 Download PDF   Read More

Members

Login to the website

click here to login

Recent News

00 N/A, 0000

Die droom en leuse van Langrivier boerdery is: "Om in afhanklikheid van ons Skepper, entoesiasies, hoë gehalte, markgerigte produkte te verbou met mense wat die geleentheid het om hulle volle potensiaal te ontwikkel binne 'n goedbewaarde omgewing."

Read More

Newsletter Sign up

Please use the following to subscribe to our newsletter.

Name:
Email:
Members
Members - Korkom

See all